Afrikaans Taalleer Kwartaal 1-4 Opsommings
Kan gebruik word vir Graad 4-6
PDF Formaat
51 bladsye
Sluit in:
1. Punktuasie
2. Klankleer
3. Woordvorming
4. Klankgrepe & Lettergrepe
5. Skryftekens
6. Meervoud & Verkleining
7. Beeldspraak
8. Woordsoorte
9. Afkortings & Akronieme
10. Leenwoorde
11. Sinonieme & Antonieme
12. Homonieme & Homofone
13. Sinsleer
14. Sinsontleding
15. Lydend & Bedrywend
16. Direkte & Indirekte Rede
17. Ontkenning
18. Geslagsvorme
19. Trappe van Vergelyking