Graad 4 SW - Geskiedenis Kwartaal 4 Opsommings (Platinum Handboek)
PDF Formaat
Opgesom volgens die Platinum Handboek
Slegs in Afrikaans
Sluit in:
ONDERWERP 4: KOMMUNIKASIE DEUR DIE JARE HEEN. Bl. 140-155
EENHEID 1: Die San & die oudste vorms van menslike kommunikasie (bl. 142-145)
EENHEID 2: Die Posstelsels (bl. 146)
EENHEID 3: Die Radio (bl. 147)
EENHEID 4: Eerste tikmasjiene voor elektrisiteit (bl. 148-149)
EENHEID 5: Die Telegraaf (bl. 150)
EENHEID 6: Die Telefoon (bl. 151)
EENHEID 7: Die Kamera (bl. 152)
EENHEID 8: Die Televisie (bl. 153)
EENHEID 9: Die persoonlike rekenaar, die internet & die selfoon (bl. 154-155)