Graad 5 SW - Geskiedenis Kwartaal 4 Opsommings Platinum HB
PDF Formaat
Opgesom volgens Platinum Handboek
Slegs in Afrikaans beskikbaar
Sluit in:
ONDERWERP 4: ‘n Erfenisroete deur die provinsies van Suid-Afrika (bl.148-161)
• Eenheid 1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ‘n kaart (bl. 150)
• Eenheid 2: Wat Erfenis is (bl.151-152)
• Eenheid 3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van die Mensdom - Gauteng (bl.153)
• Eenheid 4: Erfenis in Voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe - Limpopo (bl.154)
• Eenheid 5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard - Noord-Kaap (bl.155)
• Eenheid 6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat (bl.156)
• Eenheid 7: Erfenis in veranderende Identiteite: Die Kasteel - Wes-Kaap (bl.157)
• Eenheid 8: Erfenis en Inheemse Medisyne: Die genesende eienakappe van die aawyn - Oos- Kaap (bl.158)
• Eenheid 9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes (bl.159)
• Eenheid 10: Natuurlike erfenis en Inheemse kennisstelsels: Makhonjwa-Berge - Mpumalanga (bl. 160)
• Eenheid 11: Erfenis in kuns: San-Rotskuns in die Drakensberge: KwaZulu-Natal (bl.161)