Graad 6 SW - Geografie Kwartaal 4 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Sluit in:
ONDERWERP 4: BEVOLKING: HOEKOM MENSE WOON WAAR HULLE WOON (bl. 74-97)
• Eenheid 1: Mense & Provinsies in Suid-Afrika (bl. 76-81)
• Eenheid 2: Hoekom mense woon waar hulle woon (bl. 82-86)
• Eenheid 3: Landelike & Stedelike Gebiede (bl. 87-89)
• Eenheid 4: Mense oor die wêreld heen (bl. 90-93)
• Eenheid 5: Rio de Janeiro: 'n Gevallestudie van 'n stad (bl. 94)