Graad 6 SW - Geskiedenis Kwartaal 4 Opsommings Platinum HB
PDF Formaat
Opgesom volgens Platinum Handboek
Slegs in Afrikaans beskikbaar
Sluit in:
ONDERWERP 4: MEDISYNE DEUR DIE JARE (bl. 172-191)
• Eenheid 1: Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika (bl. 174-178)
• Eenheid 2: Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings (bl. 179-184)
• Eenheid 3: Gevallestudie: 'n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting (bl. 185-189)
• Eenheid 4: Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing (bl. 190-191)