Graad 6 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 2 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Sluit in:
ONDERWERP 5: VASTESTOWWE, VLOEISTOWWE & GASSE (bl.55-59)
EENHEID 1: Die rangskikking van partikels in vastestowwe, vloeistowwe en gasse (bl. 55-59)
ONDERWERP 6: MENGSELS (bl. 61-67)
EENHEID 1: Mengsels van Materiale (bl. 62-67)
ONDERWERP 7: OPLOSSINGS AS SPESIALE MENGSELS (bl. 72-90)
EENHEID 1: Oplossings (bl. 70-71)
EENHEID 2: Oplosbare en Onoplosbare Stowwe (bl. 72-79)
EENHEID 3: Versadigde Oplossings (bl. 80)
EENHEID 4: Tempo van Oplossing (bl.81-83)
ONDERWERP 8: MENGSELS & WATERHULPBRONNE (bl. 92-100)
EENHEID 1: Waterbesoedeling (bl. 92-95)
EENHEID 2: Die belangrikheid van vleilande (bl. 96-100)
ONDERWERP 9: PROSESSE OM WATER TE SUIWER (bl. 102-112)
EENHEID 1: Skoon water (bl.102-110)