Graad 6 SW - Geografie Kwartaal 1 Opsommings - Platinum Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans
ONDERWERP 1: KAARTVAARDIGHEDE (bl.4-27)
• Eenheid 1: Breedtegraad en Lengtegraad op ‘n aardbol (grade) (bl. 4-7)
• Eenheid 2: Halfronde (bl. 7-9)
• Eenheid 3: Breedtegrade & Lengtegrade op ‘n Kaart (grade) – van ‘n aardbol na ‘n plat kaart (bl. 10-11)
• Eenheid 4: Konsep van skaal (bl. 12-13)
• Eenheid 5: Meet reguitlynafstande tussen stede op ‘n Suid-Afrikaanse en wêreldkaart (bl. 14-15)
• Eenheid 6: Atlasse, globale statistieke en aktuele gebeure (bl. 16-18)
• Eenheid 7: Eie provinsie in ‘n atlas: Watter inligting kan ‘n kaart oor ‘n provinsie gee? (bl. 19)
• Eenheid 8: Globale Statistieke (bl. 21-22)
• Eenheid 9: Vind belangrike aktuele gebeure of plekke in die nuus op ‘n kaart (bl. 23)