Graad 6 SW - Geskiedenis Kwartaal 1 Opsommings - Platinum Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans
ONDERWERP 1: ‘N AFRIKA-KONINKRYK LANK GELEDE IN SUIDER-AFRIKA: MAPUNGUBWE (bl. 100-119)
• Eenheid 1: Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei tussen 900 n.C. en 1300 n.C. (bl. 101-103)
• Eenheid 2: Mapungubwe: Die eerste staat in Suider-Afrika 1220-1300 (bl. 104-106)
• Eenheid 3: Goue renoster en ander goue voorwerpe(simbole van koninklike mag en politieke leierskap) (bl. 107-108)
• Eenheid 4: Handel regoor Afrika, oor die Indiese Oseaan en verder (GLOBALISERING) (bl. 109-110)
• Eenheid 5: Vandag: Wêrelderfenisterrein en Orde van Mapungubwe (bl. 111)
• Eenheid 6: Groot Zimbabwe (bl. 112-113)
• Eenheid 7: Europese ontdekkingsreisiger in Asië op die selfde tyd toe Mapungubwe op sy kruin was (bl. 114-117)