Graad 6 SW - Geskiedenis Kwartaal 3 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Sluit in:
ONDERWERP 3: DEMOKRASIE & BURGERSKAP
• Eenheid 1: Hoe Mense Hulself In 'n Demokrasie Regeer: Ons Nasionale Regering (Bl. 142-152)
• Eenheid 2: Regte & Verantwoordelikhede Van Burgers In 'n Demokrasie (bl.153-156)
• Eenheid 3: Kinders Se Regte En Verantwoordelikhede (Bl. 160-164)
• Eenheid 4: Nasionale Simbole (bl. 165-170)