GRAAD 7 SW (Geografie & Geskiedenis) KWARTAAL 3 OPSOMMINGS - VANDAG HANDBOEK
(Net in Afrikaans beskikbaar)
PDF Formaat
Sluit in:
Geografie:
ONDERWERP 3: Bevolkingsgroei & verandering (bl. 49-80)
• Eenheid 1: Bevolkingskonsepte (bl. 50-55)
• Eenheid 2: Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed (bl.56-67)
• Eenheid 3: Die wêreld se bevolkingsgroei (bl. 68-75)
Geskiedenis:
ONDERWERP 7: Kolonisasie van die Kaap in die 17de & 18de eeu (bl. 155-180)
• Eenheid 1: Inheemse inwoners van die Kaap in die 17de eeu (bl. 156-157)
• Eenheid 2: Nederlandse Nedersettings (bl. 158-159)
• Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders (bl. 160-161)
• Eenheid 4: Slawe aan die Kaap (bl. 162-171)
• Eenheid 5: Die Vryburgers, en die immigrasie van die Hollanders en Franse Hugenote na die Kaap (bl. 172)
• Eenheid 6: Die uitbreiding van die Europese grense (bl. 173-174)
• Eenheid 7: Grondonteiening en die gevolge vir die inheemse bevolking (bl. 175-177)