Wiskunde Kwartaal 1-4 Opsommings
PDF Formaat
Kan gebruik word vir Graad 4-6
(Slegs in Afrikaans beskikbaar)
Sluit in:
1. GETALLE, BEWERKINGS & VERWANTSKAPPE:
i) Natuurlike Getalle, Telgetalle, Heelgetalle, Onewe Getalle, Ewe Getalle, Priemgetalle, Saamgestelde Getalle
ii) Veelvoude & Faktore
iii) Priemfaktore
iv) Groter-, Kleiner as & Gelyk aan
v) Volgorde van bewerking
vi) Kommutatiewe & Assosiatiewe Eienskappe
vii) Plekwaarde & Getalwaarde
viii) Afronding
ix) Optel & Aftrek
x) Vermenigvuldig & Deel
xi) Breuke
xii) Persentasie
2. PATRONE, FUNKSIES & ALGEBRA:
i) Getalsinne
ii) Numeriese Patrone
iii) Meetkundige Patrone
3. RUIMTE & VORM
i) Eienskappe van 2-D Vorms
ii) Hoeke
iii) Eienskappe van 3-D Vorms
iv) Transformasie
v) Simmetrie
vi) Aansigte van Voorwerpe
4. METING:
i) Lengte
ii) Massa
iii) Kapasiteit & Volume
iv) Tyd
v) Temperatuur
vi) Omtrek, Oppervlakte, Volume & Buite-Oppervlakte
5. DATAHANTERING
i) Konsepte
ii) Grafieke & Diagramme
iii) Modus, Mediaan & Gemiddeld
iv) Waarskynlikheid
‼️Hierdie is slegs opsommings met volledige verduidelikings & voorbeelde